Joel Osteen, een van Amerika se bekendste pastors, bied 'n nuwe boek wat jou sal inspireer, motiveer en aanspoor tot 'n lewe gevul met oorwinning, hoop en doelgerigtheid. Hierdie nuwe boek help jou om die fokus van jouself te verskuif en beter eggenote en ouers, beter kollegas, beter gemeenskapsleiers, beter vriende en selfs beter motiveerders te wees, asook om uit te vind wat God vir jou beplan het. Sy boodskap van hoop is om mense te help om 'n dieper verbintenis met God te verkry deur te leer hoe om beginsels van die Bybel toe te pas in hul daaglikse lewe. Oral beskikbaar, Cum Boeke, Lux Verbi, Gospel Direct teen ongeveer R130.
Thursday, July 30, 2009
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment